Description
📚 Ollie 3-Boek Bundel – Die Perfekte Beginpakket
Maak leer lekker met die Ollie 3-Boek Bundel! Hierdie spesiale bundle bevat:
🐘 Ollie en Maats
🌈 Ollie Leer Kleure
🔢 Ollie Tel tot 10
Hierdie drie boeke vorm die perfekte grondslag vir jong leerders om Afrikaans op ‘n prettige en eenvoudige manier te ontdek.
✨ Elke boek bevat:
• Eenvoudige Afrikaanse woorde en sinne
• Oulike, kleurvolle illustrasies
• Pretaktiwiteite vir ekstra leer
• Groot, maklik leesbare teks
• Interaktiewe naspoor-oefeninge
🎓 Perfek vir:
• Voorskoolse kinders
• Graad R en Graad 1 leerders
• Tuisonderrig
• Kinders wat Afrikaans as eerste of tweede taal leer
💥 Bundle Prys: Slegs R399
Normale waarde: R450
Jy spaar R51!
Leer, speel en ontdek saam met Ollie en sy dierevriende!
📚 Begin vandag jou kind se Afrikaanse leerreis met Ollie!





